Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

Uitgawe 2 Van 2025
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Vind genade

Blouoog-lenteblom • Klara Scheepers van Durbanville in Kaapstad word op 1 Oktober 2025 een jaar oud en het al ’n paar nare uitdagings oorkom. Ma Leandri vertel.

inboks • E-pos jou brief na sharing@ypbmagazine.com en kry ’n kans om te wen!

DEEL & WEN • EEN VAN AGT GESKENKPAKKE VAN BRAMLEY TER WAARDE VAN R500 ELK!

Hola! UIT SPANJE • Die Stellenbosser Lize de Bod se klein Lucas is in Maart verlede jaar in Spanje gebore. Sy vertel ons meer.

Prettige piekniek • Skep ’n tradisie en hou dié somer saam met jou gesin piekniek. Dis nie net hope pret nie, maar verseker ook dat jy gehaltetyd saam met jou kleingoed deurbring.

Verjaar in volle kleur! • Chané Terblanche van George se kreatiewe kunspartytjie vol aktiwiteite was ’n treffer danksy haar kunstige ma, Chantelle.

LEES is ’n fees • Kies iets uit hierdie versameling om onder die Kersboom te sit. Lees die hele somer lank.

STAL DIT UIT! • Jou kind se kunswerke kan op soveel slim maniere in jou huis ingespan word. Van dié idees sorg ook vir mooi Kersgeskenke vir ouma en oupa.

REG VIR DIE SON • Sonskade moenie ligtelik opgeneem word nie. Maak seker dat jy jou kleingoed hierdie vakansie beskerm.

Gerat vir die somer! • Alles onder die son wat kan help om jul somer nóg lekkerder te maak.

Soveel opsies! Baba kort ’n naam • Ons het Baba & Kleuter se Facebookma’s gevra van watter name hulle hou. Hier is die gewildstes.

Verlig die SEER van skei • Dis nie so maklik soos eiers skei nie, maar as jy dit reg aanpak kan jy ’n egskeiding minder stresvol vir julle en jul kinders maak.

Ovulasie 101 • Dink jy en jou maat daaraan om met ’n gesin te begin? Dís hoe dit werk.

Pak só jou HOSPITAALTAS • Gebruik hierdie aftik-lysie om seker te maak jy het alles in jou en baba se hospitaaltas wat julle nodig gaan hê.

Vet maak slim • Omega 3-vetsure is die belangrikste vet in jou baba se brein en oë. Maak seker jy kry self genoeg daarvan in.

Die 2 moelikheid - makers • As jy swanger is, is die kans groot dat jy met swangerskap se twee bekendste skete gaan kennis maak: sooibrand en naarheid. Pak dit so aan.

HOE WEET EK EK IS IN KRAAM?

WEES VEILIG SWANGER • Volg ons gids oor wat veilig is tydens jou swangerskap en wat nie.

JOU SWANGERSKAP-WOORDESKAT • Wanneer jy swanger is, is daar ’n rits nuwe woorde en terme waarvan jy bewus moet wees om te weet jy én baba is gesond.

SUKKEL OM TE KNYP

HOE MOET EK UITMELK?

Borsvoeding: KRY DIT REG • Die sleutel tot suksesvolle borsvoeding is die korrekte inligting.

Van KROONTJIE tot TOONTJIE • Gee jou baba ’n bo-en-onderbad tot sy gereed is vir haar eerste volwaardige bad.

10 WENKE VIR magietyd • Magietyd gee jou baba die geleentheid om die spiere te oefen wat die grondslag vorm vir kruip, rol en loop. Moedig dit so aan.

Lekker eet! • Veertien...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans